In Memory AWB Leader
South Africa






![]() |
|
Ná die sluipmoord op Dr. HF. Verwoerd, wat die belange van die Afrikanervolk nog op die hart gedra het en die apartheidsbeleid uitgebou het, is hy opgevolg deur Nasionale Party-politici wat al meer begin afwyk het van ons tradisionele beleid van skeiding tussen rasse en volke. Die nuwe toenaderings- en toegeepolitiek het spoedig tot 'n skeuring in die Nasionale Party gelei. | |
Weer was daar bewys van die verdelende invloed wat die Westminster- partypolitieke sisteem op ons volk gehad het. Hoewel die ouer geslag nog tot 'n mate te vinde was en aanhangers van die party-politieke stelsel was, het daar in die sewentiger jare 'n groep jong Boere-idealiste na vore getree. | |
![]() ![]() |
|
![]() |
|
Hierdie sewe jong manne het besef dat daar geen kompromie te sluit is met die hebsug van swart volke nie en dat toegewings noodwendig tot uiteindelike oorgawe lei. So moes die volk opgeroep word om weerstand te bied teen die paai- en weggeebeleid van die regerende Nasionale Party. | |
Na baie ondersoek, navorsing en beplanning het die sewe jong manne in 1973 in 'n motorhuis in Heidelberg die Afrikaner- Weerstandsbeweging (AWB) gestig. Een van daardie manne is tans die Hoofleier van die AWB. | |
![]() TREE NA VORE ![]() |
|
![]() |
|
Hy moes hoon en smaad verduur. Veral die geldmagpers met sy Afrikaanse handlangerspers het gewedywer om die leier van die AWB en die Beweging self te probeer afmaak as aanhangers van die Nazi-ideologie. Die oorspronklike doel was om die volk te kry om hom en die Beweging te verwerp. So is daar dan pogings aangewend om hom uit die gemeenskap te verwyder. |

![]() |
|
Hierdie ooglopende set het natuurlik nie geslaag nie want 'n Boer wat natuurlike en suiwer leierskap openbaar, word spoedig deur die volk tot sy eie gemaak. So het 'n groepie van sewe gegroei tot 'n magtige volksbeweging. | |
Die Afrikaner- Weerstandsbeweging verwaarloos vir geen oomblik sy weerstandsfunksie teen alles wat volksvreemd en vyandiggesind is nie. Die prys wat 'n volk vir sy vryheid moet betaal is ewigdurende waaksaamheid. Derhalwe het die AWB die African National Congress (ANC), die frontorganisasie van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party (SAKP) die stryd aangesê. | |
Hierdie is 'n stryd tot die dood toe. Daar is geen ruimte vir kompromie met kommunistiese moord bendes wat onskuldige vrouens en kinders vermink en vermoor nie. Die AWB verwerp enige oorheersing deur wie ookal en eis vryheid vir die Boerevolk op. | |
CHAOS HEERS Huidiglik is die ANC/SAKP/COSATU en ander rewolusionêre swart organisasies soos die PAC besig om teen 'n ontstellende mate rewolusie aan te blaas. Met die voordele wat die blanke vir hulle gebring het is hulle nie tevrede nie. Hulle wil wat die blanke opgebou het, met geweld verteer sonder dat hulle self daarvoor gewerk het. | |
Swartes word in poste aangestel in die plek van Boere wat moet plek maak vir Afrikaniseering (swart bevoordeling). Selfs dit wat gevat word in die naam van regstelling van die verlede kan nie in stand gehou word nie en is 'n totale verval besig om in die land plaas te vind. | |
Blankes word gedreig met land besettings indien hulle nie grond afstaan aan swart "landloses" nie, die misdaad in die land is die hoogste nog en die Rand se waarde val elke keer wanneer 'n swart leier sy mond oopmaak.Suid-Afrika bevind hom in 'n oorlog! Die Boerevolk kan nie langer sit en kyk hoe sy land brand en niks doen nie. | |
![]() ![]() |
|
![]() |
|
Die AWB wat vreesloos Christelik en onbeskaamd nasionaal is, het geword die nuwe regses: - teenpool van die ANC - borswering van sy Volk - bolwerk teen liberalisme, Marxisme en KommunIsme Die AWB vertolk die versugting van 'n Volk se - diepste emosies - suiwerste denke - grootste vasberadenheid en - hoogste ideaal: 'n Moderne Christelike Afrikaner-Boere volkstaat - teen die hele wêreld vry! |

![]() ![]() ![]() N AANVANKLIKE WEERSTANDSBEWEGING WORD 'N VOLKSBEWEGING |
|
|
|
![]() April 4 (Bloomberg) -- South African right-wing leader Eugene Terre’Blanche, who fought to uphold minority apartheid rule, was found beaten to death at his farm near the town of Ventersdorp, police said. |
|
Two males, including a minor, have been arrested and charged with murder after they called the police at about 6 p.m. local time yesterday, police spokeswoman Adele Myburgh said in an interview today. Terre’Blanche, 69, had allegedly been involved in a dispute over money for work on his farm and had suffered head injuries, she said. | |
The death of Terre’Blanche, who led the Afrikaner Weerstandsbeweging movement, or AWB, will “polarize and inflame passions,” Helen Zille, leader of the Democratic Alliance, South Africa’s biggest opposition party, said in an e-mailed statement. President Jacob Zuma appealed for the public to remain calm. | |
Terre’Blanche repeatedly threatened to take his followers to war in the run up to South Africa’s first democratic elections in 1994, if the country was to be ruled by a black government, and called for a separate Afrikaner homeland. | |
The ruling African National Congress last week defended Julius Malema, the leader of its youth wing, from accusations that he incited racial hatred by singing a song from the struggle against apartheid that translates as “kill the boer, kill the farmer.” The South Gauteng High Court banned the song on March 26, classifying it as hate speech. | |
![]() ![]() |
|
![]() |

|
|
|
The AWB blames Malema for Terre’Blanche’s death, Andre Nienaber, a spokesman for the group said in comments televised by Johannesburg-based e News Channel. Malema’s mobile phone wasn’t answered when called by Bloomberg and wasn’t taking accepting messages. | |
|
|
![]() |
|
Most commercial farmers in South Africa are Afrikaners and right-wing groups such as the AWB and Freedom Front draw much of their support from rural areas.AfriForum, a lobby group that campaigns for Afrikaner rights, appealed for calm in the wake of Terre’Blanche’s death, which comes as South Africa prepares to host the soccer World Cup tournament, starting June 11. | |
“I call for our people, black and white, to remain calm and to allow police and other organs of state to do their work,” Zuma said in an e-mailed statement. “This is not the time for speculation that can worsen the situation. It is the time for us to unite all of us, black and white, and to put the nation and country first.” | |
|
|
![]() |
|
Na die een-mens-een-stem verkiesing van 27 April 1994 het die Boerevolk nie sy vryheid verloor nie, maar slegs die bietjie seggenskap wat hy gedink het hy nog het. Die Boer het sy vryheid reeds verloor met die ondertekening van die Vrede van Vereeniging op 31 Mei 1902. Na hierdie vredesverdrag is ons op ’n pad geplaas waaraan daar geen keer was nie, en as gevolg van die besluite van ruggraatlose leiers het hierdie pad gelei tot waar die Boerevolk hom vandag bevind. Ons kan nie ons lewens voortsit sonder om heeltemal eerlik te wees oor wie en wat ons is nie. | |
|
![]() |
- bekende afkoms en herkoms, - eie taal, - onderskeibare kultuur en tradisie, - deurleefde geskiedenis en ander. |
|
Die Boererepublieke is ook internasionaal erken. Die heel eerste bepaling van die Sandrivier-verdrag van 17 Januarie 1852 lui byvoorbeeld dat die “Emigranten Boeren” noord van die Vaalrivier deur Brittanje as ’n soewereine staat erken sal word. Die verdrag van Bloemfontein van 23 Februsrie 1854 het ewe uitdruklik aan die Boere van die Vrystaat se reg op vryheid in ’n eie staat beslag gegee: | |
“Her Majesty’s Special Commissioner, in entering into a Convention … guarantees, on the part of Her Majesty’s Government, the future independence of that country and its Government; and … the inhabitants of that country shall then be free. And that this independence shall be confirmed and ratified … finally freeing them from their allegiance to the British Crown, and declaring them, to all intents and purposes, a free and independent people, and their Government to be treated and considered thenceforth a free and independent Government.” | |
Soortgelyke erkenning is later aan die Boere van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) verleen, nadat hulle ’n tyd lank deur Brittanje beset is, - Pretoria-verdrag van 1881 en die Londen-verdrag van 1884. Die ZAR is ook deur Nederland, Frankryk, Duitsland, België en die Vereenigde State van Amerika erken. | |
Die volkskap wat die Boerevolk verkry het, en die erkenning wat daaraan verleen is, behels internasionaal aanvaarde regte, vryhede en verpligtinge. Ook die reg op ’n eie vaderland en selfbeskikking. Die belangrikheid van die reg op ’n eie vaderland en selfbeskikking kan nie genoeg benadruk word nie. | |
Vele oorloë, die Tagtigjarige Oorlog, die Eerste Wêreldoorlog, die konflik in die Midde Ooste en ander het gegaan oor en handel steeds oor die reg van ’n volk op selfbeskikking, wat misken word. Daarenteen, kan ’n groep, soos ’n geloofs- of beroepsgroep, wat deel van ’n volk uitmaak, nie oor erkende regte op vryheid of grond aandring nie. Onderhorige volks- of etniese groepe soos Kleurlinge en Griekwas, kan sulke regte verkry namate hulle tot volkskap ontwikkel. | |
Die Boere maak ’n volk uit en daarom is ons geregtig op ’n eie land en eie owerheid. Die Boerevolk is nie ’n blanke groep of ’n Afrikaanssprekende (Afrikaanses) groep nie, nog minder Suid-Afrikaners. | |
Om enige volk die reg op selfbeskikking te ontneem, is ’n onreg teen diè volk. | |
|
![]() |
![]() |
|
Die verengelsingsbeleid het die Boerevolksaard verder geweld aangedoen. Die volkstaal is geleidelik uitgefaseer en vreemde onderwys- en ander instellings is ingevoer. Selfs die staatsdiens met die regstelsel ingesluit, is ook stap vir stap verengels. Vanaf 1827 was Engels die enigste taal wat amptelik in die Kolonie gebruik kon word. Die meeste Boere het gevoel asof hulle in ’n vreemde land lewe.Hulle kinders sou nie in die toekoms as Boere kan voortbestaan onder sulke omstandighede nie.(Vandag is dit ongelooflik om te sien hoe die geskiedenis hom herhaal. Ons bevind ons presies in dieselfde omstandighede as voor die Groot Trek, met die uitsondering dat daar nie onbesette grond waarheen ons kan trek nie.) | |
Alhoewel die volk hierdie hervorming vir byna twintig jaar lank geduld het, het die verset gegroei. In 1836 het die “rewolusie” uitgebreek toe ’n groot deel van die Boere hulle onder die owerheid van die dag verwyder het en onder eie gesag in die binneland gaan vestig het. Na die besluit om te trek, was geen opoffering te groot vir die behoud van die volk nie. | |
|
|
![]() |
|
Die band met sy eie grondgebied waarborg die voortbestaan en groei van die volksidentiteit. Dit is deur die geskiedenis en deur navorsing bewys dat ontneemde volke met identiteitsvraagstukke te doen kry wat die strewe na ’n eie land laat opvlam. ’n Wordende volk is ’n groep wat na volkskap strewe, en diè strewe word juis verwesenlik wanneer die groep ’n land gekry het waarin hy homself kan regeer. | |
Die voortbestaan van ’n volk onder sy eie owerheid in sy eie land is kernbelangrik. Die Boerevolk se toekoms is gedoem, tensy hy sy eie owerheid kry met selfbeskikking in sy land. |
|
|
|
![]() |
|
In die tweede Vryheidsoorlog het daar benewens die sowat vierduisend krygers nog nagenoeg 4 313 vroue en 22 057 kinders in die stryd om vryheid omgekom.Boere wat in die Kaapkolonie agter gebly het, het in die Tweede Vryheidsoorlog teen die Britse owerheid gerebelleer deur aan die kant van hul volksgenote in die republieke te gaan veg. Sommige van hulle is deur die Britte as rebelle tereggestel, terwyl ander verban en van hulle stemreg ontneem is. |
|
|
![]() |
|
In vandag se taal sou Kitchener en Milner net soos Slobodan Milosevic van Yugoslavia, tereg gestaan het op misdade teen die mensdom. Die Boere het geen ander keuse gehad as om die vredesooreenkoms te teken nie. Indien hierdie vredesverdrag vandag gesluit was, sou dit definitief nie deur die wêreld erken gewees het nie, aangesien dit deur middel van misdade teen die mensdom, bereik is. Die misdaad teen ons as volk is nooit herstel nie, maar die volk moes kies tussen opsies wat nie een sy vryheid sou herstel nie. | |
|
|
![]() |
|
Met dr. Verwoerd se moord het die destydse Nasionale Party (NP) afgesien van dr. Verwoerd se plan om aan elke swart volk totale onafhanklikheid in sy eie land te gee. ’n Beleid van apartheid sonder ’n uiteindelike doel is deur die rigtinglose NP-regering gevolg.Die feit bly staan dat die Boerevolk se land; die Republieke van Transvaal, Vrystaat en Vryheid (in 1881 by Transvaal ingelyf), van hom beroof is en die gebeure daarna het ons as volk op ’n pad gelei waarvandaan hy nooit sy vryheid sou herwin nie. | |
|
|
![]() |
|
Die geskiedenis in Afrika ken nie meerderhede wat minderhede graag wil beskerm nie. ’n Mens kan net kyk wat met minderhede, nie net blankes nie, in Afrika gebeur het en wat tans in ons buurstaat, Zimbabwe, met minderheidsregte gebeur om uit hierdie diep De Klerk-droom wakker te skrik. ’n Minderheid word òf opgeneem as hulle aanvaarbaar is òf uitgewerp as hulle nie aanvaarbaar is nie. Wanneer jy sien wat tans die lot van blankes in Suid-Afrika is met die regeringsbeleid van regstellende aksie, besef jy ons is nie vir hulle aanvaarbaar nie. | |
’n Minderheid kan nie verhoed dat die grondwet tot sy nadeel gewysig word nie, veral nie as die minderheid oor besondere bates of hulpmiddele beskik nie. ’n Voorbeeld hiervan is die verblyfreg wat net aan nie-blankes gegee word deurdat ’n nie-blanke werker nie van jou perseel verwyder mag word indien hy nie ander heenkome het nie. |
|